Minas Gerais

Minas Gerais
Vlag van Minas Gerais Wapen van Minas Gerais
Map of Brazil highlighting the state
Sien ander Brasiliaanse state
Leuse: Libertas Quae Sera Tamen (Latyn)
Vryheid selfs laat
Land Vlag van Brasilië Brasilië
Hoofstad Belo Horizonte
Grootste stad Belo Horizonte
Oppervlakte 586 528,29 km²
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

19 479 356 (2006)
33.2,4 inw./km²
Goewerneur Aécio Neves da Cunha (PMDB)
Visegoewerneur Antônio Anastasia
MOI (2005) 0,800 – hoog
Tydsone UTC-3

Minais Gerais (Brasiliaanse Portugees: [ˈminɐz ʒeˈɾajs], Europese Portugees: [ˈminɐʒ ʒɨˈɾajʃ], Algemene Myne) is een van die 26 deelstate van Brasilië. Dit is die tweede grootste deelstaat ten opsigte van sy bevolking (na São Paulo), en die vierde grootste volgens oppervlak. Die hoofstad en grootste stad, Belo Horizonte, het 'n bevolking van 2 412 937 in 2009.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search